Free classifieds in Velddrif Pets Dogs › Item details

Pragtige 8 weke oue Worshond x Jack Russel babas - Velddrif

Sunday, 16 September 2018

Item details

City: Velddrif, Western Cape
Offer type: Sell
Price: R 600

Contacts

Contact name Janet
Phone 0728011418

Item description

Ons het twee 8 weke oue baba hondjies. Een mannetjie en een wyfie. Hulle is verskriklik lief vir mekaar. Ons verkoop hulle vir R600- elk, maar verkies dat iemand dalk albei sal neem omdat hulle so geheg is aan mekaar. Indien u albei neem, sal ons die twee saam vir R1000 gee. Ons vra vir n persoon wat regtig lief vir diere is asb. Kontak of whats ap by
0728011418 Ons is van VELDDRIF (WESKUS) area
Mark as scam